Alida Bezuidenhout from Schweizer-Reneke said
Na my egskeiding moes ek nood gedwonge by my ouers bly maar in my agterkop het ek baie verlang na my eie plekkie en het dit as 'n doelwit in my lewe gesien. Na byna 6 jaar het ek uiteindelik die ideale huis gesien wat ook nie te veel gekos het nie...